Belhar Prosedure vir Stemming
PROSEDURE VIR STEMMING OOR DIE MOONTLIKE WYSIGING VAN ARTIKEL 1 VAN DIE KERKORDE VAN DIE NG KERK
TYDLYN:
18 Januarie 2015 : Aankondiging vir Kerkraadsvergadering op 2 Februarie
25 Januarie 2015 : Aankondiging vir Kerkraadsvergadering op 2 Februarie
2 Februarie 2015 : Kerkraadsvergadering: Die kerkraad neem per geslote
stembrief ‘n besluit oor die voorstel van die Algemene Sinode dat Artikel 1 van die Kerkorde gewysig word. Hierdie besluit van die Kerkraad dien dan as die Kerkraad se aanbeveling en word vir instemming aan die gemeente voorgelê.
8 Februarie 2015 : Stembriewe beskikbaar en stembus oop.
15 Februarie 2015 : Stembus oop.
22 Februarie 2015 ; Stembus oop. Stembus sluit en stemme word getel.
1 Maart 2015 : Afkondiging vir Kerkraadsvergadering op 9 Maart 2015
8 Maart 2015 : Afkondiging vir Kerkraadsvergadering op 9 Maart 2015
9 Maart 2015 : Kerkraad vergader weer om besluit in lyn met die gemeente te neem.
15 Maart 2015 : Kondig besluit aan – Geleentheid vir approbasie.
22 Maart 2015 : Kondig besluit aan – Geleentheid vir approbasie.
Verslag aan Ring.